Bücher versandkostenfrei*100 Tage RückgaberechtAbholung in der Wunschfiliale
NEU: Das Hugendubel Hörbuch Abo - jederzeit, überall, für nur 7,95 € monatlich!
Jetzt entdecken
mehr erfahren
Produktbild: Riviere in die wildernis | Karlien van Jaarsveld
Produktbild: Riviere in die wildernis | Karlien van Jaarsveld

Riviere in die wildernis

(0 Bewertungen)15
115 Lesepunkte
eBook epub
eBook epub
11,49 €inkl. Mwst.
Sofort lieferbar (Download)
Empfehlen

In die oop ruimtes tussen sterre en swaartekrag sal jy Karlien vind waar sy
kaalvoet en sonder pretensie by die Here sit. Daar waar sy met Hom kan
gesels oor haar soeke en seer, want sy weet dat Hy gewillig en met deernis
luister.
Karlien vertel van haar kronkelpaaie van pyn en verlies en hoe sy deur die
jare daardie paaie gevleg met haar onwrikbare geloof gestap het. In hierdie
poëtiese teks vol beeldspraak en vloeiende kreatiwiteit gesels sy oor kwesbare
grepe uit haar lewe. Sy deel met die leser haar ondersoeke in die Woord,
die suiwer leringe van Jesus, sielvolle gedigte, lirieke en diep persoonlike
gewaarwordinge.
In Riviere in die wildernis leer ons Karlien ken soos nog nooit tevore nie.
In haar arms het sy al lewe, siekte en dood vasgehou en geleer hoe om, of die
Here nou gee óf neem, steeds 'n halleluja te sing.

Produktdetails

Erscheinungsdatum
01. Juni 2025
Sprache
afrikaans
Seitenanzahl
288
Dateigröße
2,10 MB
Autor/Autorin
Karlien van Jaarsveld
Kopierschutz
mit Adobe-DRM-Kopierschutz
Produktart
EBOOK
Dateiformat
EPUB
ISBN
9781779880598

Portrait

Karlien van Jaarsveld

Karlien van Jaarsveld is 'n bekende persoonlikheid in die Suid-Afri-kaanse


vermaaklikheidswêreld. Sy is 'n baie gewilde liedjieskrywer, sangeres, aktrise

en kunstenaar. Karlien is gebore in die Paarl, die oudste van drie kinders, en

haar broer is die ewe bekende sanger en akteur, Bobby van Jaarsveld. Haar

musiekalbums bereik gereeld Platinum-status. Sy verskyn ook in die films

Platteland en As jy sing, die sepie Binnelanders en as Aspoestertjie in 'n

teaterproduksie. In 2015 wen sy die agtste seisoen van Strictly Come Dancing

SA en speel ook saam met haar broer in 'n realiteitsreeks, Bobby & Karlien:

In jou skoene. Karlien is ook al vir menige toekennings benoem, insluitend

die Beste Vroulike Kunstenaar, Beste Pop-album en Musiekvideo van die

Jaar. Karlien is gelukkig getroud en het vier kinders. Riviere in die wildernis

is haar tweede boek. Die eerste was Karlien kan nie kook nie wat in 2019 deur

LAPA uitgegee is.


Bewertungen

0 Bewertungen

Es wurden noch keine Bewertungen abgegeben. Schreiben Sie die erste Bewertung zu "Riviere in die wildernis" und helfen Sie damit anderen bei der Kaufentscheidung.

Karlien van Jaarsveld: Riviere in die wildernis bei hugendubel.de