Karlien se lewe is 'n besonderse getuienis van hoe om 'n tussenganger te
wees in 'n vleeslike wêreld en steeds die geestelike pad te stap wat na Jesus en
sy ware evangelie lei. Kom lees in Riviere in die wildernis waarom Karlien vir
seker weet Hy maak alles nuut. Hy maak paaie in die woestyn en riviere in
die wildernis.
Es wurden noch keine Bewertungen abgegeben. Schreiben Sie die erste Bewertung zu "Riviere in die wildernis" und helfen Sie damit anderen bei der Kaufentscheidung.