Die bosoorlog in Angola het Suid-Afrika gedwing om sy eie wapens te ontwikkel en te vervaardig weens uitgebreide internasionale sanksies.
Jong, uiters begaafde studente in ingenieurswese en die natuurwetenskappe is gewerf om gesofistikeerde wapens te ontwerp en te ontwikkel. Hulle het nie net 'n wye reeks wapens, insluitend dodelike kern-, chemiese en biologiese wapens ontwikkel nie, hulle het ook bewus geword en self betrokke geraak by die winsgewende markte vir hierdie wapens. Na die bosoorlog is sommige na Libië, Dubai en Abu Dhabi waar hulle wapens ontwerp en bou. Enorme bedrae geld is betrokke by onwettige wapenhandel en dit lei tot afgryslike dade, soos koelbloedige moorde, verminking, afpersing, geldwassery en ander vernietigende gedrag.
INHOUD
Voorwoord
1. 'n Onverwagse Besoek
2. In 'n Hoek
3. Inbraak
4. Samedwinging - Afpersing
5. Afpersing Afgehandel
6. Samewerking
7. Mubarak Muqatil - Pakistani Terreurgroep
8. Kleintyd in Welkom en Bietjie Daarna
9. Oproepinstruksies
10. Troeptrein Oudtshoorn toe
11. Oudtshoorn
12. Sondae se Brief aan jou Huismense
13. Onder Korporaal Jannie Mynhardt
14. Dear Johnnie Briefi e
15. Swartberg Skietbaan
16. Militêre Verhoor Een
17. Dom Dries: Gevang Met Dagga
18. Militêre Verhoor Twee
19. Skuldig Bevinding en Gevolge
20. Eerste Dag in Detensie
21. Dag Twee Alleen in 'n Donker Sel
22. Dag Drie in Donkerte
23. Dag Vier en die Res van die Tyd in Afsondering
24. Gewone Detensie
25. Ontslag uit Detensie
26. Alledaagse Gepraat
27. Kerk in die Weermag
28. Grens toe
29. Op Patrollie
30. Na Grensdiens en DD se Belydenis
31. Huistoe en Buitemuurse Studies
32. Huwelike
33. Oorlewing
34. "Bure" se Vriendskap Gaan Voort
35. Tussen In - Stellenbosch
36. Pierre Mellett Se Frustrasies
37. Politieke Veranderinge
38. Eerste Wildplaas Vergadering
39. Angstigheid
40. Onverwagse Eise
41. Bernard Malan
42. Eerste Buitelandse Afl ewering
43. Pierre Mellett in Barrydale
44. Vuurpyllanseerstelsel en 'n Indiër Dame
45. Rani
46. Ondervraging op Frankfurt
47. Parys en Angers / Anjou
48. Die Swart Hond begin Knor
49. Vlamwerper
50. Rani
51. Milaan, Verona en Treviso
52. Naweek met Rani
53. Swede
54. Terug In Die Alledaagse
55. Tronklewe Begin
56. Die Finale Afl oop
57. Nabetragting
Erkennings
Es wurden noch keine Bewertungen abgegeben. Schreiben Sie die erste Bewertung zu "Byster" und helfen Sie damit anderen bei der Kaufentscheidung.