
Die verhaal van die Langbourne-broers duur voort. . .
GEVUL MET MOED, vervul met vurige vasberadenheid vir sukses en aangedryf deur avontuurlus, vertrek die twee Ierse broers - Morris (17) en Dawid (16) - na nuwe land in die noorde van Suider-Afrika om algemene handelaars te word.
HULLE GEVAARLIKE REIS voer hulle weg na een van die wildste dele in Afrika, met slegs vae paadjie om hulle te lei. Langs die pad leer hulle Afrika se wonderlike diere, voëls, plante en insekte ken, asook die kontinent se skoonheid en dodelike geheime.
MET MORRIS SE UITSONDERLIKE finansiële- en sakevernuf, ondersteun deur Dawid se grenslose energie, skerp verstand en innemende persoonlikheid, is die broers formidabele span.
DIT WAS 1893, en die broers het onwetend die onstuimige geskiedenis van Afrika ingeloop.
GEBASEER OP 'N WARE VERHAAL EN WERKLIKE GEBEURE
Es wurden noch keine Bewertungen abgegeben. Schreiben Sie die erste Bewertung zu "Langbourne se Opstand" und helfen Sie damit anderen bei der Kaufentscheidung.