
Lulu droom daarvan om 'n modeontwerper te word! Dan verskyn 'n vreemde reuk in Lulu-hulle se huis - 'n baba-reuk! Dis groot pret om vir hom babakleertjies te maak. Maar Greta, die nuwe meisie in die klas, dink sy is 'n baie beter modeontwerper as Lulu - en hulle besluit om 'n modevertoning te hou!
Lees ook die vorige titels in die reeks:
1. Oe la la, Lulu (9780799360011)
2. Bravo, Lulu (9780799375565)
3. Oepse daisy, Lulu (9780799377262)
4. La di da, Lulu (9780799384291)
5. Hokaai, Lulu (9780799389371)
Es wurden noch keine Bewertungen abgegeben. Schreiben Sie die erste Bewertung zu "Olke Bolke, Lulu" und helfen Sie damit anderen bei der Kaufentscheidung.