Bücher versandkostenfrei*100 Tage RückgaberechtAbholung in über 100 Filialen
Produktbild: Trompie Omnibus 2 | Topsy Smith
Produktbild: Trompie Omnibus 2 | Topsy Smith

Trompie Omnibus 2

(0 Bewertungen)15
85 Lesepunkte
eBook epub
eBook epub
8,49 €inkl. Mwst.
Sofort lieferbar (Download)
Empfehlen

In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Trompie-stories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit! In Trompie die hoërskoolseun begin die nuwe skooljaar en Trompie, Blikkies, Dawie en Rooie gaan hoërskool toe. Die vier moet gewoond raak aan nuwe reëls, nuwe onderwysers en ouer boelies wat poetse op hulle bak. Die Boksombende maak ook 'n plan om geld in te samel om vir Rooie 'n fiets te koop. In Trompie die dromer word die bende bedreig - deur 'n meisie¬kind! Trompie, die Grootkaptein en meesterlike planmaker, is smoorverlief en sit heeldag net en droom. Die bende belê 'n spesiale vergadering om hierdie saak te bespreek - hoe durf Trompie 'n meisie se geselskap bo hulle s'n verkies? In Trompie die speurder kom Trompie en Rooie op skelms af wat fietse steel. Trompie agtervolg die diewe en beland in 'n groot penarie. Sal Trompie hierdie gevaarlike avontuur oorleef sodat hy weer saam met sy manskappe onder die blou hemel kan vergader? Die ondeunde Trompie het 'n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Trompie en die Boksombende se avonture meegevoer word!

Produktdetails

Erscheinungsdatum
15. Juli 2013
Sprache
afrikaans
Seitenanzahl
400
Altersempfehlung
von 7 bis 12 Jahren
Reihe
Trompie, 2
Autor/Autorin
Topsy Smith
Verlag/Hersteller
Kopierschutz
mit Wasserzeichen versehen
Produktart
EBOOK
Dateiformat
EPUB
ISBN
9780798163972

Bewertungen

0 Bewertungen

Es wurden noch keine Bewertungen abgegeben. Schreiben Sie die erste Bewertung zu "Trompie Omnibus 2" und helfen Sie damit anderen bei der Kaufentscheidung.

Topsy Smith: Trompie Omnibus 2 bei hugendubel.de